Jaarboeke

Intellektuele goedere, handelsname en reklame 803


 
Modulekode IGZ 803
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud

Die volgende aspekte sal aangespreek word:


(a) Die  Wet op Handelsmerke no. 194 van 1993

(b) Die Handelsmerke-wet no. 17 van 1941.

(c)  Die Wet op Nagemaakte Goedere no. 37 van 1997

(d) Die verhouding tussen geregistreerde en ongeregistreerde handelsmerke

(e) Handelsname en handelsmerke

(f) Reklame en handelsmerke

(g) Die verhouding tussen handelsmerkgewing en handelsmerke

(h) Handelsmerkverwante internasionale konvensies

(i) Voldoening van SA wetgeing aan internasionale norme.

(j) Capita selecta insluitende: registreerbaarheid en geldigheid; inbreukmaking; wysiging en korrigering.

(k) Siviele remedies vir inbreukmaking van intellektuelegoedereregte.

(l) Strafregtelike remedies vir inbreukmaking van intellektuelegoedereregte.

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences